Welcome to our new staff 2017
Bloedskenk/ Blooddrive 2017
Roodies Runs Red! SANBS Blood-drive!
Dankie vir almal se ondersteuning en
donasies. We hit our target of 41 donations
and exceeded it by 6. Ons het 47
skenkings van 500ml bloed vir die SANBS
versamel! Well done Roodies! Julle harte is
warm.
D12 Prysuitdeling 2017
Baie geluk aan ons Hoof Mnr Johan Hoppie
van Jaarsveldt. By die D12 Distrik
Johanneburg Wes prysuitdeling is Roodies
Skool aangewys as - "Top Town School
2016" in diť Distrik. 3 Onderwysers is ook
as "Top Teachers" in hulle vakgebiede
aangewys: Elma Grobler - Wiskunde, Heidi
Casarotto - Verbruikerstudie en Andreas
Spies Meganiese Tegnologie. Baie geluk aan
julle asook al ons ander puik Roodie onnies.

Shaun Judge (matriek 2016) het een van
13 onderskeidings in Gauteng gekry vir
Meganiese Tegnologie en dit plaas
HoŽrskool Roodepoort 9de van al die skole
wat die vak aanbied.

Ons is BAIE TROTS op julle.
Baie geluk aan Mev Marina van der Merwe Roodies
Skool se nuwe Adjunk-Hoof asook Mev Heidi Casarotto
Departementshoof. Roodies is baie trots op julle en
wens julle alle sukses vir die toekoms toe.
Congratulations to Mrs Marina van der Merwe newly
appointed Deputy Principal and Mrs Heidi Casarotto
newly appointed Head of Department at Roodies. We
are very proud of you an wish you well in your
respective positions.
Baie geluk! / Congratulations!
Copyright © 2016 by "Lezeth van der Walt"  ∑  All Rights reserved  ∑  E-Mail: lezethvdw@gmail.com

ADRES
KONTAK ONS
TEL:   011 763 5831
          011 763 5832
FAX:   011 763 2927
HoŽrskool Roodepoort
Hoek van Koniglaan en Kilburnstraat
Horison
Roodepoort
1709

SOSIAAL